Slam Jam

Slam Jam maak musiek by die Showroom Teater op 31 Augustus om 8nm.  

Prins Albert Talent op sy beste!

Slam Jam het onlangs weggestap met die beste band in die Karoo en 3rde plek ontvang vir die beste band in die Suid Kaap by Battle of the Jazz bands 2019! Soos gewoonlik the ‘people’s choice for 1st price!!’

Claudia Hendriks het geloop met beste prys vir sangeres en Derek beste op die baskitaar!!!

Die Slam Jam band is:  Baskitaar: Derek Hendriks; Keyboards: Francois Piedt; Tromme: Boy Piedt; Lead vocalist: Claudia Hendriks!!!

Kom ervaar Slam Jam by die Showroom Teater.

Kaartjies is R100pp

Bespreek kaartjies hier

»