Slam Jam

31 Aug 2019

Prince Albert Talent op sy beste!

Slam Jam het onlangs weggestap met die beste band in die karoo en 3rde plek ontvang vir die beste band in die Suid kaap by Battle of the Jazz bands 2019! Soos gewoonlik the people’s choice for 1st price!! Claudia Hendriks het geloop met beste prys vir sangeres en Derek beste op die baskitaar!!! Baskitaar: Derek Hendriks; Keyboards: Francois Piedt; Tromme: Boy Piedt; Lead vocalist: Claudia Hendriks!!!

Kom beleef Slam Jam by die Showroom Theater.

Book Tickets
«
»