Kuber Konsert met Emile Minnie

Pret en Plesier met Emile Minnie se Kuber Konsert: Tydens grendeltyd het Emile Minnie sy talent ingespan en vir on ‘n vrolike kuber konsert MY RUK IN RIO geskep wat vertel wat hy als beleef het tydens sy ses maande sabbatsreis in Rio de Janeiro. “Ek vertel wat ek als in Rio beleef het, en ek sing liedjies wat ek geskryf het terwyl ek daar was.Ek nooi jou nou om die reis virtueel met my mee te maak. Kom sit, en kom geniet die musiek en die stories saam met my. Hopelik sal jou heupe ook jeuk om te swaai, en sal die musiek jou ook ontroer. “ Koop jou kaartjie en ons stuur vir jou die link van die vertoning. Maak seker u e-pos adres word reg ingevul – dis u toegang tot die konsert

Book Tickets
«
»