Jannie Moolman & Kevin Leo

17 June 2019

DUET: Jannie Moolman en Kevin Leo span hulle kragte saam en neem hulle uitgelese gehoor op ‘n musikale reis deur tyd waar ‘n mengelmoes van groot gunstelinge uit ‘n verskeidenheid genres met hulle magiese tenoorstemme gaan bekoor. Die gehoor kan hulle gereed maak vir ‘n majestieuse ervaring, ongehoord in Suid-Afrika op die maat van bekende melodië soos Fly me to the moon, My Way, Liefling en Funiculi Funicula. Geen persoon sal onaangeraak uit hierdie vertoning stap nie

Book Tickets
«
»