Hansie & Grietjie

24 July

The Stage Performing Arts Studio bied aan: ‘n Magiese Pantomime Avontuur, geinspireer deur die oorspronklike sprokie deur die Grimm Broers, neem hierdie storie van Hansie en Grietjie jou op ‘n avontuur. Reis terug na jou kinderjare met hierdie bekende karakters, asook ‘n paar nuwes wat hul verskyning maak in die storie van ‘n hulpelose boetie en sussie. Met regie deur Yolandé Rabé en teks deur Siobhan Taljaard, blaas hierdie groep studente nuwe lig in die eeu oue storie. Die kleurvolle danspassies deur die choreograaf, Braeden Buys, en die skreeusnaakse parodie maak hierdie volronde kinderproduksie een wat jy glad nie moet misloop nie

Book Tickets
»