FATMAN

21 Dec

Fatman is een van daardie kunstenaars wat ’n natuurlike talent het om gehore te vermaak. Na ‘n moeilike 2020 wil Fatman die jaar op n hoë nooit afsluit en is hy terug met ’n splinternuwe enkelsnit, VUIL COKE, wat nie net beloof om die sukses van sy vorige werk, soos DORP TOE wat al oor die 6 miljoen kyke op Youtube het te oortref nie, maar ook sommer ’n paar nuwe luisteraars te beïndruk. Fatman glo dat jy nooit te oud is om enigiets te doen nie en dat jy die lewe ten volle moet geniet en daarom het hy nog baie drome en planne vir die toekoms.

Book Tickets
«
»