Eric Nobbs

30 Nov 2019

Eric Nobbs beeld in ‘n skreeusnaakse vertolking die sonde en ergenis van die ou dorpslewe uit (Circa 1930). ” ‘n Meesterlike solovertoning! Hy slaag uitstekend daarin om die lagspiere te prikkel in sy unieke voordrag van die tradisionele Afrikaanse humor” (Beeld) “Nobbs at his best…”(Pretoria News) en ” ‘n Uitmuntende vertolking, skaterlag relevant vir vandag” (Volksblad)

Geen kinders onder 14

Book Tickets
«
»