ENOUGH & MEERVOUD

13 July 2019

ENOUGH: This is INKkoors / Wendy Anthonie’s first English production. Maud Adams is an ex waitress. She is married to the high flyer, Thomas Perry. Once upon a time they were a happy couple. Money and status changed Thomas from kind to koniving, romantic to rude and adorable to abusive. Maud’s unhappiness caused her to give up on herself until the day she realized that she is more than Eough…

MEERVOUD: Daniel is gebore in die stoere Apartsheidsjare . Sy ma was ‘n Ikeys-student. Hy word ‘n Wetenskaplike, maar beland in ‘n gestig vir Sielsiekes toe die baie stemme in sy kop hom begin pla. Wanneer sy alters hom die dag eenkant toe stoot vir ‘n spreekbeurt is die gort gaar. Sy lewe speel af in ‘n piepklein kamertjie. Omring met boeke fluister hy heeldag Einstein se Quotations en Equations – geen wonder Kevin sê sy breinselle is opgefok nie. Wie gaan die dominante kroon dra? Kevin, die veglustige, Klein Daniel of Davy die vertrooster en groot vriend? Wat presies het gebeur dat hy in die Meervoud lewe?

Book Tickets
«
»