Emile Minnie

11 May 2019

Emile’s show contains brand new songs that will make your hips feel like swaying, that will bring a smile to your lips, and songs that will tug at your heartstrings. Emile accompanies himself on the piano, and his joyful playing alone is enough to brighten your mood.

Sy stem is ryk; sy klavierspel fenominaal. Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsster Emile Minnie bring vir jou ‘n uur van topgehalte vermaak. Kom beleef hoe hierdie dinamiese man die verhoog ophelder met sy passie en energie. Emile bemark tans sy nuwe album, “Ongekende Wêreld”. Hy sal ook immergroen Franse treffers in sy program insluit, ‘n “golden oldie” of twee, en selfs ‘n knertsie ruk en rol.

Make sure you get to see Emile Minnie in action: world class entertainment guaranteed.

In samewerking met die Christen Akademie Skool.

Book Tickets
«