Elvis Blue

9 Oct 2021

ELVIS BLUE: Oorspronklik, ‘n baanbreker, passievol Suid Afrikaans, ‘n industrie kenner, ‘n storie man, ‘n man op ‘n missie. Met 3 platinum en 2 goue albums, ‘n lang lys top 10 treffers bly Elvis een van die hardwerkendste en besigste kunstenaars in Suid Afrika, met sy passie om sy musiek by ieder en elk uit te bring ‘n sterk dryfveer. Sy gewildheid steek ook aan sy vermoë om aanklank te vind by oud en jong, Engels of Afrikaans en om reg oor hierdie twee genres kwaliteit musiek te kan maak.

Book Tickets
«
»