Reviews

Aangenaam verras met hierdie wonderlike juweel in die Karoo.  Pragtige venue, vriendelike ontvangs, uitstekende diens en gemaklike stoele.  Rocco de Villiers was fantasties en ons is beslis volgende jaar terug!

Dolf en Susan van der Walt, Bloemfontein