Duet at Showroom with Jannie Moolman and Kevin Leo

Music lovers can indulge in an evening of first rate entertainment with Jannie Moolman and Kevin Leo on 17 June at 8pm.

Celebrated Opera singer Jannie Moolman and Kevin Leo, renowned South African crossover light classical tenor, join forces on a musical journey that fuses a variety of genres that includes favourite like Fly Me To The Moon, My Way, Liefling and Funiculi Funicula.

Opera sanger Jannie Moolman en klassieke sanger Kevin Leo span hulle kragte saam en neem hulle uitgelese gehoor op ‘n musikale reis deur tyd waar ‘n mengelmoes van groot gunstelinge uit ‘n verskeidenheid genres met hulle magiese tenoorstemme gaan bekoor. Die gehoor kan hulle gereed maak vir ‘n majestieuse ervaring, ongehoord in Suid-Afrika op die maat van bekende melodië soos Fly me to the moon, My Way, Liefling en Funiculi Funicula. Geen persoon sal onaangeraak uit hierdie vertoning stap nie

Tickets are R150pp / Kaartjies is R150pp

Book Here / Bespreek hier

«