Latest News

Jannie Du Toit – Oesjaar

Jannie du Toit se Oesjaar is aan by die Showroom Teater op Maandag, 17 Desember om 8nm. Kaartjies is R120 en verkrygbaar by die teater of op ons webtuiste Jannie Du Toit, die deurwinterde liedjieskrywer en sanger, hou hom nou al ’n volle 48 jaar met Afrikaanse musiek besig. Die temas van sy nuwe liedjies…

Prince Albert Xmas Special

Celebrate ‘Local Is Lekker” at The Showroom Theatre on 21 December with a joyous feast of Christmas Carols, songs for the festive season, rap, rieldans and hip-hop. Tickets are R100. Our Xmas Special showcases the talents of Unity Male Voices, the lively Prins Albert Vastrappers, singers Mads, Ving and Neil, and the Prins Albert Primêr Choir.

Coffee Snobs at Showroom Theatre

‘n Kamer vol Kaarnaaitjies… Coffee Snobs se musiek is oorspronklik, die lirieke het diepte en die melodieë is lekker om na te luister. Hulle musiek gee mense hoop en herinner hulle weer aan die mooi indie lewe. Coffee Snobs het ‘n baie unieke klank en musikale aanslag. Kom luister (sing) saam en geniet die lewe…